Papawerdag by Infanterieskool gevier

9 os Poppy Day 3

Militêre veterane (links bo) tydens Papawerdag wat op Sondag 12 November by die Infanterieskool op Oudtshoorn gevier is. Die burgemeester van Oudtshoorn, Colyn Sylvester, het die geleentheid bygewoon en die militêre veterane het kruise en blomme by die gedenkmuur neergelê. Papawerdag word sedert die einde van die Eerste Wêreldoorlog gevier ter herinnering aan soldate wat hul lewens in oorloë verloor het. Soldate het vlae gehys ter ere van die afgestorwenes (regs bo).

Militêre veterane (foto heelbo) tydens Papawerdag wat op Sondag 12 November by die Infanterieskool op Oudtshoorn gevier is. Die burgemeester van Oudtshoorn, Colyn Sylvester, het die geleentheid bygewoon en die militêre veterane het kruise en blomme by die gedenkmuur neergelê. Papawerdag word sedert die einde van die Eerste Wêreldoorlog gevier ter herinnering aan soldate wat hul lewens in oorloë verloor het. Soldate het vlae gehys ter ere van die afgestorwenes (foto bo).

Log in with your credentials

Forgot your details?