Rhodé Snyman lê die tuig neer na 25 jaar by KKNK

1 Rhode
Rhodé Snyman (regs), uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die KKNK en Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn aanbied, en die voorsitter van Kunste Onbeperk, Crispin Sonn, vanoggend by die algemende jaarvergadering van die maatskappy. Sonn het tydens vanoggend se vergadering bekend gemaak dat Snyman haar bedanking ingedien het. Snyman, wat 25 jaar gelede by die KKNK betrokke geraak het, sal aanbly tot na volgende jaar se KKNK. Foto: Schalk le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?