Polisie soek vroue op video vasgevang na diefstal by Queen Zebra

Queen Zebra speurders
Die Oudtshoorn Polisie is op soek na die twee vroue in die foto. Hulle het op 26 Augustus on 11:30 by Queen Zebra ingestap en gemaak of hulle daar wil koop. Op videomateriaal kan duidelik gesien hoe die vrou wat na die kamera kyk, ‘n lemmetjiegroen volstruisleerhandsak onder haar rok versteek en die winkel verlaat sonder om te betaal. Enige persone met kan Sers Everton Loggenberg by die Oudtshoorn Speurdiens by 044 274 4400 skakel. Alle inligting word vertroulik hanteer.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?