Oudtshoorniete by die KKNK

Die ôl-Star Live Band Saterdag met hul laaste oefening voor vanjaar se KKNK. Voor van links is die groep se drie sangers, Vinzelle Damons, Rubber Johnny en Percy de Villiers, en agter van links Franklin Peterson (kitaar), Colin Bennie (musiekdirekteur), Margo Saptouw (be­stuur­der), Granthom Booysen (tromspeler), DJ Buks (klank­-ingenieur), Francois Freeks (klawerbord) en Jermaine Moses (baskitaar). Jerome Lukas (saksofoon) was afwesig met die foto. Meer op bl 8.    Foto: Schalk le Roux

Die ôl-Star Live Band Saterdag met hul laaste oefening voor vanjaar se KKNK. Voor van links is die groep se drie sangers, Vinzelle Damons, Rubber Johnny en Percy de Villiers, en agter van links Franklin Peterson (kitaar), Colin Bennie (musiekdirekteur), Margo Saptouw (be­stuur­der), Granthom Booysen (tromspeler), DJ Buks (klank­-ingenieur), Francois Freeks (klawerbord) en Jermaine Moses (baskitaar). Jerome Lukas (saksofoon) was afwesig met die foto.  Foto: Schalk le Roux

Elmine Bester, afrigter van die Ad Astra-koor van die Hoërskool Oudts­hoorn, in aksie! Dié koor tree Sondag­aand op in die opelug-produksie Boontoe - Engelstemme op die Huis­genoot-verhoog saam met van die land se voorste kunstenaars. Meer oor Elmine en die koor op bl 3. Foto: Hans van der Veen

Elmine Bester, afrigter van die Ad Astra-koor van die Hoërskool Oudts­hoorn, in aksie! Dié koor tree Sondag­aand op in die opelug-produksie Boontoe – Engelstemme op die Huis­genoot-verhoog saam met van die land se voorste kunstenaars.  Foto: Hans van der Veen

Poem Mooney, storieverteller en digter, by ’n besonderse sonwyser wat Woensdag voor die Burgersentrum opgerig is en waarop versreëls uit ’n gedig van hom verskyn. Meer oor dié beeld en ander kunswerke op bl 10.           Foto: Schalk le Roux

Poem Mooney, storieverteller en digter, by ’n besonderse sonwyser wat Woensdag voor die Burgersentrum opgerig is en waarop versreëls uit ’n gedig van hom verskyn. Foto: Schalk le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?