Munisipale nood- en bystanddienste beskikbaar oor langnaweek

Municipality
Hoewel die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit se kantore gesluit is oor die langnaweek, is alle nood- en bystanddienste beskikbaar by 044 203 3000 of 044 203 7800 / 7801.
Die munisipale kantore is tydelik gesluit vanaf vandag tot Maandag en heropen op Dinsdag (2 Mei) 07:30.
0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?