Motor jaag tuinmuur plat

 

Muur1

Die toneel kort gelede waar ‘n motor na bewering vanuit Parkweg op Oudtshoorn oor ‘n verkeerseiland en dwarsoor Voortrekkerweg deur die tuinmuur van ‘n woonstelblok gejaag het. Die ongeluk het omstreeks 21:30 by die hoek van Park- en Voortrekkerweg plaasgevind. ‘n Boom is ook in die proses gebreek. Daar was geen teken van die bestuurder van die voertuig op die toneel nie en die polisie en nooddienste het kort gelede nog probeer vasstel wat gebeur het. Foto: Liesel le Roux

 

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?