Klein Karoo-winde: Huiswinkel se dak afgewaai

Een van die families wat vanoggend verskuif is, se eiendom staan gereed om op 'n vragmotor gelaai te word. Foto verskaf

Een van die families wat vanoggend verskuif is, se eiendom staan gereed om op ‘n vragmotor gelaai te word. Foto verskaf

Vanoggend se sterk wind in die Klein Karoo het ook die dak van ‘n huiswinkel in Dysselsdorp afgewaai, sê Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit.

Intussen is twee families van Rose Valley kort gelede deur die Oudtshoorn Munisipaliteit na tydelike blyplekke verskuif nadat hul informele strukture deur die wind verwoes is.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?