Brand by Bakenskraal aangeblaas deur wind

2 Bakenskraal brand 2
2 Bakenskraal brand
’n Groot brand het vanoggend naby Bakenskraal in die rivier uitgebreek en woed tans sterk as gevolg van die sterk wind. Volgens mense wat in die omgewing woon, het die brand natuurlik ontstaan, maar het dit groter geword soos die wind opgetel het. Die brand woed vanaf Bakenskraal tot by die Mosselbaaipad. Verkeersbeamptes en brandweer is tans op die toneel. Foto: Ilze-Mari Gründling

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?