Abrie de Vries (91) word vereer!

oOM aBRIEAbrie deVries (91) wat gisteraand by die Rotariër Gholfdag by die Oudtshoorn Gholfklub deur die Oudtshoorn Rotariërs vereer is vir sy besonderse prestasies in gholf die afgelope 62 jaar. Hy het reeds 32 keer ‘n telling gelykstaande aan of beter as sy ouderdom gespeel. Die laaste keer was toe hy op 90-jarige leeftyd ‘n telling van 90 gespeel het – iets wat min spelers ter wêreld hom kan nadoen! Hier is hy saam met Johan Cornelissen (klubkaptein) en Sune Rupping (president van die Rotariërs). Foto: Higgo Jacobs
0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?