60% kans op reën in Oudtshoorn Donderdag

reen
DIE SA Weerdiens voorspel ‘n 60% moontlikheid op reën vir Oudtshoorn Donderdag.
Volgens Wayne Venter van die SA Weerdiens sal die sterk winde wat na verwagting langs die kusgebiede verwag word, nie in die Klein Karoo waai nie.
Venter sê die moontlikheid van reën op George en Mosselbaai is 80%.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?