Verdagte verkragtingDie Oudtshoorn Polisie het ‘n identikit uitgereik van ‘n man wat gesoek word na die verkragting van ‘n 35-jarige vrou in Bridgton.

Die voorval het op 11 Februarie 2017 om 03:55 op die oop stuk veld agter Aurial College plaasgevind.

Die polisie versoek ook dat enigiemand met inligting oor die voorval ao Franco Bestbier van die Kinderbeskermingseenheid kontak by 044-27500 of 082 522 1069. Alle inligting sal vertroulik hanteer word.

Volgens sers Gretchen Michaels, ‘n woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, was die vrou op pad huis toe toe ‘n onbekende man haar oorval, verkrag en met ‘n bottelkop in haar regter liesgesteek het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?