Goeie talent!

• Volgende oudisies by Buffelsdrift

Talentvolles byeen by OCJF-oudisies  Danny B van Boombox (links) en Philip Seroux (regs) saam met Raydeen Saptouw, Samantha Muller, Muldreth de Villiers en Monique, almal van Dysselsdorp.

Talentvolles byeen by OCJF-oudisies
Danny B van Boombox (links) en Philip Seroux (regs) saam met Raydeen Saptouw, Samantha Muller, Muldreth de Villiers en Monique, almal van Dysselsdorp.

Die Zozo-orkes van Oudtshoorn wat by die oudisies van die Oudts­hoorn Christelike Jeugforum optree.                             Foto’s verskaf

Die Zozo-orkes van Oudtshoorn wat by die oudisies van die Oudts­hoorn Christelike Jeugforum optree. Foto’s verskaf

DIE Oudtshoorn Christelike Jeugforum (OCJF) het Sondag sy tweede reeks oudisies vir sy 2018 Gospel-talentkompetisie in die Dysselsdorp Gemeenskapsaal gehou.

Volgens die forum se projekbestuurder, Philip Seroux, was daar goeie talent.

“Die organisasie is baie trots om jong talent in ons gemeenskappe te ontwikkel en blootstelling te gee.”

Die volgende oudisies word Sondag (20 Mei 2018, by die Buffelsdrift Kleuterskool gehou.

Inskrywingsgeld is R10.

Log in with your credentials

Forgot your details?