So vier mens mos jou 21ste verjaarsdag!

DCIM175GOPRO

DCIM175GOPRO


Wat ‘n opwindende manier om jou 21ste verjaarsdag te vier! Burger van der West­huizen van Oudtshoorn het Dinsdag sy 21ste verjaarsdag met ’n sprong saam met Skydive Oudtshoorn by die Oudtshoorn Aeroklub gevier! Foto: Skydive Oudtshoorn

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?