Windon Grantham Botha Dansskool presteer by Nasionale Danskampioenskap by Sun City

Verskeie dansers van die Windon Grantham Botha Danskool het presteer by die Nasionale Danskampioenskap by Sun City op 14 Desember. Die danspaartjies wat presteer het, is van links Shane Draai en Videan Malgas (3de plek in Latyndans en 7de plek in Baldans), Druwon Lashawa en Courtney Wicomb (3de plek in Latyndans en 4de plek in Baldans), Elrich Vollenhoven en Almay Hurling (2de plek in Latyndans en 2de plek in Baldans) en Carson Solomons en Amber Saaiman (1ste plek in Baldans en 2de plek in Latyndans)

Verskeie dansers van die Windon Grantham Botha Danskool het presteer by die Nasionale Danskampioenskap by Sun City op 14 Desember. Die danspaartjies wat presteer het, is van links Shane Draai en Videan Malgas (3de plek in Latyndans en 7de plek in Baldans), Druwon Lashawa en Courtney Wicomb (3de plek in Latyndans en 4de plek in Baldans), Elrich Vollenhoven en Almay Hurling (2de plek in Latyndans en 2de plek in Baldans) en Carson Solomons
en Amber Saaiman (1ste plek in Baldans en 2de plek in Latyndans)

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?