Vyf lede van Jikkai-do Karateklub gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die Statebond Karate-toernooi

Vyf lede van die Jikkai-do Karateklub is gekies om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig by die Statebond Karate Toernooi wat plaasvind van 27 November tot 2 Desember in Durban. Hulle is van links Daetonia de Laan (o.16/17 – 59 kg), Sarah-Jane Lewis (o.12/13 – 42kg), Shane May (0.14/15 +70 kg), Sue-Alice Gysman (o.12/13 -42 kg). Lleythan Smith (o.16/17-61kg) was afwesig tydens die neem van die foto. Die kostes per karateka beloop R14000. Enige instansie of persone wat ’n bydrae wil lewer, kan sensei Avril Maarman by 083 301 6859 kontak.  Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?