Veerpyltjietoernooi-wenners

Die Midas 50+ Veerpyltjietoernooi is op Saterdag (25 November) deur die Departement Korrektiewe Dienste op Oudtshoorn aangebied. Abe Jantjies (naasregs) van George het die toernooi vir die derde jaar agtereenvolgens gewen. Die spelers saam met hom is van links Reds van Rooyen (DKD), Marius Rheeder (Klippies) en Goliath Franklin, voorsitter van die veerpyltjieklub.                    Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?