Uitslae van 2 wedvlugte vanaf Edenburg

’N WEDVLUGDUIF van die Raubenheimer Broers het Saterdag die Oudtshoorn Duiweklub se Ope 1-wedvlug vanaf Edenburg gewen en een van Johan de Jager s’n die Ope 2-wedvlug, ook van Edenburg.

Die volledige uitslae is soos volg:
Ope 1: Rabenheimer Broers – 1, 3, 8, 13, 16 en 18; W&S Thysse – 2, 4, 6, 9, 10, 15, 17 en 20; Johan de Jager – 5, 7, 14 en 19; en Johan Whyte – 11 en 12.
Ope 2: Johan de Jager – 1, 5, 10 en 11; Thysses – 2, 4, 7, 8, 9 en 12; en Raubenheimer Broers – 3, 6 en 13.

Log in with your credentials

Forgot your details?