Spring Roses gee erkenning

Spring Roses Rugbyklub het aan sy spelers erkenning gegee tydens die klub se prysuitdeling op Saterdagaand, 21 Oktober, in die Gemeenskapsaal op Oudtshoorn. Die spelers wat pryse ontvang het, is van voor links Pieter Jansen  (B-span se Voorspeler van die Jaar), Jaco Festus  (Beste Agterspeler), Riaan Lottering (A-span se Voorspeler van die Jaar), Damon Smit, wat namens Domenic Smit die beker vir  A-spanspeler van die Jaar ontvang het, en  André Fortuin (Junior Sportman van die Jaar). Agter van links is Eduardo Stal (Mees Toegewyde  Speler van die Jaar). Scott Pretorius (Senior Sportman van die Jaar), Colin Sylvester (burgemeester van Oudtshoorn), Riaan van Wyngaard ( A-spankaptein) en Grant Jonkers (Spelers se Speler van die Jaar).              Foto: Ebenezer Titus

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?