SA Vlootgholfkampioenskap op Oudtshoorn gehou

Die SA Vloot Gholfkampioenskap van Maan-dag tot Donderdag, 16 tot 19 April, op die Oudtshoorn Gholfbaan, is gewen deur Romero Hector (middel) wat nou die nasionale vlootkampioen is. Hy het in die laaste ronde 39 houe oor die eerste 9 putjies gespeel en ’n puik 33 houe oor die tweede nege vir ’n totaal van 72 houe wat gelyk is aan baansyfer. By hom is Winston Coerecius, president van die Gholfklub, en Louis Fourie, onderkaptein. Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?