Ranger, Thomas as SA kampioene gekroon

Ranger Grebe (links) en Thomas Bell (naaslinks) van Grebe’s Skopboksklub op Oudtshoorn het albei goue medaljes by die nasionale SAKA SA Skopbokskampioenskap op 28 en 29 April in Durban gewen. Ander klublede wat deelgeneem het, is (voor) Megan Grebe (2 silwer), Jacquine Strydom (2 silwer) en Sadika Nait-Saidi, en agter van links Tiaan Horowitz, JD Glinister (1 brons) en Markus Viljoen. Op die inlas is Jaco Barnard.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?