Oudtshoorniet gekies vir Suid-Afrikaanse Platteland o.19-muurbalspan

Jan-Ernst Brink van Oudtshoorn is vir die Suid-Afrikaanse Platteland-se o.19-muurbalspan gekies en sal tydens die wintervakansie aan ’n interprovinsiale toernooi in Oos-Londen deelneem. Jan-Ernst, ’n leerder van die Hoër Landbou-skool Oakdale, het vanjaar ook SWD-kleure in muurbal verwerf.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?