Nuwe BMX-baan op Oudtshoorn geopen

’n BMX-baan vir Oudtshoorn is Sondag in Toekomsrus, Oudtshoorn amptelik deur Anroux Marais, Wes-Kaapse minister van Kultuursake en Sport, en die burgemeester van Oudtshoorn, Colan Sylvester, geopen. Die BMX-baan wat ’n alternatiewe aktiwiteit vir jongmense wil skep, is op die terrein van die Toekomsrus Gemeenskapsaal gebou. Hier by die opening in vrolike luim is van links Jean Neethling van die departement kultuursake en sport, minister Anroux Marais, raadslede Johan Fourie en Hendrik Ruiters, burgemeester Colan Sylvester en raadslid Jerome Lambaatjen.                    Foto: Wyndham Ewerts

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?