Novice-kampioen

Alewyn Hanekom met die trofee wat hy as die novice-kampioen van Oudtshoorn Rolbalklub ontvang het.

Alewyn Hanekom met die trofee wat hy as die novice-kampioen van Oudtshoorn Rolbalklub ontvang het.

Deur Higgo Jacobs
Alewyn Hanekom is verlede week as die Oudtshoorn Rolbalklub se novice-kampioen ge-kroon nadat hy vir Ben du Preez in die eindrondte geklop het.

Rolbalspelers wat drie jaar lank en korter rolbalspeel en lid van die klub is, kan om dié titel mee-ding. Vanaf die vierde jaar moet spelers meeding in die ope-afdeling.

Alle spelers in hul eerste drie jaar van lidmaatskap kan ook deelneem aan die Eden Novice- kampioenskap wat in Maart gespeel word.

Die Eden novice-kampioenskap vind gewoonlik gedurende November plaas.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?