Nege fietsryers van Eden-distrik neem deel aan Junior en Meesters Baanfiets-rykampioenskap

Corné Bence (middel), president en afrigter van Eden Fietsry, saam met nege fietsryers van die Eden-distrik wat van Vrydag tot Sondag (6 tot 8 April) aan die Jeug, Junior en Meesters Baanfiets-rykampioenskap in Port Elizabeth deelgeneem het. Bence sê ondanks die feit dat dié ryers nie ’n fietsrybaan tot hul beskikking het nie, het hulle uitstekend gevaar en 34 medaljes ingepalm, waarvan 7 goud,14 silwer en 13 brons was.Voor van links saam met hom is Beyaunte Goliath (4 silwer), Benino Hans (2 goud, 2 silwer, 1brons), Morneal Esau (1brons) en Suveena Arries (2 silwer, 6 brons), en agter van links Lee Aries ( spanbestuurder), Breyton Hendriks (2 silwer, 1 brons), Waderick Pienaar (2 silwer, 1 brons), Kerrighan Aries (1 brons) en Daclon Aries (spanbestuurder).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?