Mooi nagedink by die Oudtshoorn Sportfees

Kinders wat dié week aan die Oudts­hoorn Ope-skaaktoernooi in die ontspanningsaal op die Rec deelgeneem het, sit hier ernstig en nadink oor die volgende skuif. Die Sportfees het vanjaar weer herleef nadat dit die vorige twee jaar nie plaasgevind het nie. Nog berigte oor die Sportfees op bl 4, 5 en 12.  Foto: Garnett Wicomb

Log in with your credentials

Forgot your details?