Louis op pad na Italië

Louis Visser (links), oud-leerder van Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn, word gister op die George Lughawe deur sy pa, ook Louis Visser, afgesien op pad na Italië waar hy as lid van Team Dimension Data vir Qhubeka Continental gaan fietsry. Visser, ʼn eerstejaar o.23-ryer, het op Woensdag, 22 Maart, amptelike Proteakleure ontvang vir sy “grootste prestasie tot dusver” toe hy gekies is vir die Suid-Afrikaanse junior padfietsspan wat verlede jaar in Luxenborg en België gaan meeding het.

Log in with your credentials

Forgot your details?