Lampies vereer as legende

Oudtshoorn se bekende langasem, Lampies Lamprecht, was een van 13 Wes-Kapenaars wat op 14 Desember deur die Wes-Kaapse Minister van Kultuursake en Sport, Anroux Marais, as ’n sportlegende vereer is vir sy lewenslange bydrae tot sport. Lamprecht is vereer vir die diep spore wat hy as atleet én administrateur getrap het. Hy het vyf Comrades Marathons voltooi en neem nog aktief as meestersatleet deel. Hy was ook meer as 10 jaar voorsitter van Atletiek SWD se Padhardloopvereniging. Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?