KFC Classic Rolbaltoernooi

’n Span van die Oudtshoorn Rolbalklub onder leiding van Nols Kuhn (naaslinks) het die jaarlikse KFC Classic Rolbaltoernooi op Beaufort-Wes op Vrydag en Saterdag (19 en 20 Mei) die tweede jaar ná mekaar gewen. Links van Kuhn is Hennie Buys (gebiedsbestuurder van KFC) en regs van hom sy span, Johan Fernhout, Charlotte Fernhout en Hennie van Greunen.  (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?