Gewilde sake-rolbal begin

Gertjie Bekker meet verlede Woensdagaand tydens die eerste ronde van die Oudtshoorn Rolbalklub se sakeliga watter bal lê die naaste aan die wit bal terwyl spelers toekyk. Altesame 32 spanne (128 spelers) spook oor die volgende paar Woensdagaande vanaf 18:00 sake uit in dié gewilde spel. Die liga duur ses weke. Hoewel die stemming op en langs die baan baie gesellig en ontspanne voorkom, is dit baie duidelik dat die spelers mekaar behoorlik opkeil en rolbal van goeie gehalte speel. Bekker, president van die rolbalklub, sê die klub is baie tevrede met die getal spanne wat ingeskryf het.          Foto’s: Higgo Jacobs

12 Rolbal Bles Goussard12 Rolbal Wallace

Log in with your credentials

Forgot your details?