Dragons die wenners van eerste Domino Superbeker!

Die Dragons is op Sondag, 19 November, gekroon as die wenners van Oudtshoorn se eerste Domino Superbekerkompetisie waaraan 10 spanne deelgeneem het. Voor van links sit Hermanus Ayford, Charlie Arends (ondervoorsitter), Caroline Titus, Rowan Maswalie (onderkaptein) en Andrew Titus. Agter van links is Marthinus Delaan (voorsitter), Daniël Lewendal, Piet Prins (kaptein), Barnard Ruiters, Emmanuel Gabriels en Andries Classen.                                                                                                  Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?