Die Total-span wenners van Oudtshoorn Muurbalklub se somerliga

Die Total-span was die wenners van Oudtshoorn Muurbalklub se pas afgelope somerliga wat op Donderdag, 22 Februarie, begin het. Die lede van die wenspan is van links Japie Bothma, Nici Smith, Fanie le Roux, Shaun Rheeder, Antoinette Grobler en Anton Claassen.

Log in with your credentials

Forgot your details?