De Jager wen vanaf Trompsburg

Deur Higgo Jacobs
’n Wedvlugduif van Johan de Jager het Saterdag die Oudtshoorn Duiweklub se Ope 1-wedvlug vanaf Trompsburg in winderige toestande gewen.

’n Duif van die Raubenheimer Broers het die Ope 2-wedvlug gewen.

Die volledige uitslae is soos volg:

Ope 1:
Johan de Jager – 1, 6, 8 en 10; Raubenheimer Broers – 2, 3, 4, 5, 7, 9, 12 en 13; en Johan Whyte: 11 en 14.

Ope 2:
Raubenheimer Broers – 1, 4, 5, 8, 10, 14 en 15; Johan Whyte – 2, 7 en 16; en Johan de Jager – 3, 6, 9, 11, 12 en 13.

Log in with your credentials

Forgot your details?