Dames driespel kampioenspan van Oudtshoorn rolbalklub beslis

Die vrouedriespel-kampioenspan van die Oudtshoorn Rolbalklub is op Woensdag, 1 November, beslis. Die wenners is van links Helena Wagener, Hanette Bekker en Susan Maree wat Cynthia Ferreirra, Lorraine van Vollenstee en Marthie Bruce in die eindstryd geklop het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?