Collegians Rugbyklub gee erkenning aan sy spelers

Collegians Rugbyklub het aan sy spelers erkenning gegee tydens die klub se prysuitdeling op Saterdagaand 18 November in die Protea Volksentrum Hotel in Bridgton. Die spelers wat pryse ontvang het, is van voor links Adriaan Lekay (B-span se Voorspeler van die Jaar), Jodene Booysen (Vroue Speler van die Jaar), Micheal Charlie (Spelers se Speler van die Jaar en Junior Sportman van die Jaar), Ronaldo Botha (A-span Agterspeler van die Jaar). Agter van links is Donovan Le Roux (Mees Toegewyde Speler), Salman Botha (A-span Voorspeler van die Jaar, ontvang die toekenning namens sy afgestorwe broer) , Seppie Ekstraal ( A-span Afrigter), Marius Mei (Hoofafrigter), Donald Maksella ( Speler van die Jaar) en Micheal Jonkers (Sportman van die Jaar).         Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?