Battle of the Karoo-skopbokstoernooi

Grebe’s Kickboxing Klub se 29 deelnemers aan die Battle of the Karoo-skopbokstoernooi het geskitter met 18 wat gekies is vir die Eden-span wat op 10 Maart aan die Wes-Kaapse Kampioenskap deelneem. Voor van links is Jaco Pretorius (2 goud), Dirk Harold (silwer,brons), Frikkie Pretorius (goud, silwer), Jayden du Plessis (goud, silwer, Eden-span) en Anando Olivier (goud, silwer, Eden-span). Tweede ry van links is Divan Rademeyer (2 goud, silwer, Eden-span), Aidan Dikson, Wian Grebe (2 goud, Eden-span), Wian Marais, JC Matica (2 brons, Eden-span), Andri Raal, Andrea Po­yana (2 goud), Michelle Minnie (goud, silwer), Ben Greeff (goud, silwer, Eden-span), Lin Marie Raal (3 silwer) en Simon Greeff (2 brons, Eden-span). Agter van links is sensei Ranger Grebe, Megan Grebe (2 goud, 1 silwer; meisies 16 - 18 ope punte-kampioen;  Eden-span), sempai JD Glinister (2 goud, silwer; Eden-span), Ja­c­quine Strydom (2 goud, 1 silwer, meisies 13-15 ope puntekampioen, Eden-span), Ali Nait-Saidi (goud, silwer; Eden-span), Audan Olivier (1 goud, 2 silwer, Eden-span),Thomas Bell (1silwer; Eden-span), Divan de Wet (goud, silwer, Eden-span) en sempai Anita Wheeler. Afwesig: Sadika Nait-Saidi (silwer, brons; Eden-span), Jenovan Fortuin (2 silwer, Eden-span), Righard van de Berg (silwer, brons), Jame Lukas (2 silwer) en Enrico Raadlof (1 brons).        Foto verskaf

Grebe’s Kickboxing Klub se 29 deelnemers aan die Battle of the Karoo-skopbokstoernooi het geskitter met 18 wat gekies is vir die Eden-span wat op 10 Maart aan die Wes-Kaapse Kampioenskap deelneem. Voor van links is Jaco Pretorius (2 goud), Dirk Harold (silwer,brons), Frikkie Pretorius (goud, silwer), Jayden du Plessis (goud, silwer, Eden-span) en Anando Olivier (goud, silwer, Eden-span). Tweede ry van links is Divan Rademeyer (2 goud, silwer, Eden-span), Aidan Dikson, Wian Grebe (2 goud, Eden-span), Wian Marais, JC Matica (2 brons, Eden-span), Andri Raal, Andrea Po­yana (2 goud), Michelle Minnie (goud, silwer), Ben Greeff (goud, silwer, Eden-span), Lin Marie Raal (3 silwer) en Simon Greeff (2 brons, Eden-span). Agter van links is sensei Ranger Grebe, Megan Grebe (2 goud, 1 silwer; meisies 16 – 18 ope punte-kampioen; Eden-span), sempai JD Glinister (2 goud, silwer; Eden-span), Ja­c­quine Strydom (2 goud, 1 silwer, meisies 13-15 ope puntekampioen, Eden-span), Ali Nait-Saidi (goud, silwer; Eden-span), Audan Olivier (1 goud, 2 silwer, Eden-span),Thomas Bell (1silwer; Eden-span), Divan de Wet (goud, silwer, Eden-span) en sempai Anita Wheeler. Afwesig: Sadika Nait-Saidi (silwer, brons; Eden-span), Jenovan Fortuin (2 silwer, Eden-span), Righard van de Berg (silwer, brons), Jame Lukas (2 silwer) en Enrico Raadlof (1 brons). Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?