All Blacks wen!

12 All Blacks

All Blacks se eerste span het Saterdag op die Bridgton Sportgronde (Plate) vir Dysselsdorp Rangers in ’n SWD Presidentsligawedstryd (Karoostreek) met 35-12 geklop. Links hardloop Hermanus Sampson, slot en kaptein van All Blacks, vasbeslote met die bal en regs bo is Damian Januarie, plaasvervanger-losskakel, op pad doellyn toe vir een van sy twee drieë. All Blacks se ander drieë is gedruk deur Nathan Baartman (vleuel), wat ook twee keer agter die doellyn gaan kuier het. Duwayne Januarie het drie van die drieë verdoel. Renaldo Jansen (18) van Bridgton A is as Speler van die Wedstryd aangewys. Bridgton se B-span het Rangers met  35-7 geklop.    Foto: Ebenezer Titus

All Blacks se eerste span het Saterdag op die Bridgton Sportgronde (Plate) vir Dysselsdorp Rangers in ’n SWD Presidentsligawedstryd (Karoostreek) met 35-12 geklop. Foto heelbo hardloop Hermanus Sampson, slot en kaptein van All Blacks, vasbeslote met die bal en regs bo is Damian Januarie, plaasvervanger-losskakel, op pad doellyn toe vir een van sy twee drieë. All Blacks se ander drieë is gedruk deur Nathan Baartman (vleuel), wat ook twee keer agter die doellyn gaan kuier het. Duwayne Januarie het drie van die drieë verdoel. Renaldo Jansen (18) van Bridgton A is as Speler van die Wedstryd aangewys. Bridgton se B-span het Rangers met 35-7 geklop. Foto: Ebenezer Titus

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?