Wesbank beste tennisskool in SWD

Laerskool Wesbank se seuns- en meisiestennisspanne het op 16 Februarie tydens die Reef Hudson Toernooi op George deurgedring tot die finaal. Die meisies het gewen en Laerskool Wesbank is by die toernooi aangewys as die beste tennisskool in SWD. Voor is Nika Potgieter en Xander Pienaar.  Middel van links staan Ella Rossouw, Francis Beukes, Anandi de Waal, Divan Myburgh, Louis Uys en Roux Delport, en agter Marina Cloete (onderwyser). Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?