Wesbank-atlete presteer

Morné Otto, Marlie Ellis (middel) en Alida Engelbrecht van Laerskool Wesbank wat Saterdag (11 Maart) by die Wes-Kaapse Skole- atletiekkampioenskap in die Paarl presteer het. Marlie (m o.12) het goue medaljes gewen in gewigstoot (afstand - 9,86 meter) en dis-kusgooi (25,84 meter). Morné Otto (s o.12) het goud gewen in hoogspring. Sy hoogte van 1,42 m is ’n byeenkomsrekord. Alida (m o.10) het brons gewen in die 70 m-hekkies (13:71).

Morné Otto, Marlie Ellis (middel) en Alida Engelbrecht van Laerskool Wesbank wat Saterdag (11 Maart) by die Wes-Kaapse Skole-atletiekkampioenskap in die Paarl presteer het. Marlie (m o.12) het goue medaljes gewen in gewigstoot (afstand – 9,86 meter) en diskusgooi (25,84 meter). Morné Otto (s o.12) het goud gewen in hoogspring. Sy hoogte van 1,42 m is ’n byeenkomsrekord. Alida (m o.10) het brons gewen in die 70 m-hekkies (13:71).

Log in with your credentials

Forgot your details?