Vier leerders van Laerskool Laurus o.13-hokkiesteekproewe dring deur na volgende ronde proewe

Vier leerders van Laerskool Laurus op Oudts-hoorn het by die eerste ronde van die o.13-hokkiestreekproewe op Oudtshoorn deurge- dring na die volgende ronde proewe. Die vier is van links Christiaan van der Merwe, Aliana Stears, Wilmé Stander en Michaela Fourie. Agttien leerders van die skool het aan die eer-ste ronde proewe deelgeneem.  Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?