Vier Langenhoven Gimnasium leerders gekies om by SA Kampioenskap te verteenwoordig

Vier leerders van Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn is gekies om die Wes-Kaap van 9 tot 15 ­Desember by die SA Kampioenskap in die Oos-Kaap te gaan verteenwoordig nadat hulle onlangs aan die Wes-Kaapse kampioenskap in die Boland deelgeneem het. Die vier is van links GW Lund (onderkaptein van die o.18 A-span), Chrismarie Strydom (kaptein van die o.18 B-span), Sharé Lund (onderkaptein van die o.18 B-span) en Jacquine Strydom (o.14-span).

Log in with your credentials

Forgot your details?