Twee leerders van PJ Badenhorst Primêr op Dysselsdorp ingesluit in die Eden/SWD o.13 skaakspan

Twee leerders van PJ Badenhorst Primêr op Dysselsdrop is ingesluit in die Eden/SWD  o.13-skaakspan. Hulle is John-Wayne Petersen en Liaan Abrahams wat van 18 tot 20 Mei aan die Wes-Kaap Individuele Skaak-­toernooi op Kleinmond deelneem.

Log in with your credentials

Forgot your details?