Twee leerders van Colridge Primêr presteer by die Visuele kunsuitstalling in Stellenbosch

Twee graad 7-leerders van Colridge Primêr op Oudtshoorn, Xavier (links) en Zack Meyer, het begin Oktober presteer by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se visuele kunsuitstal­ling in Stellenbosch. Dié tweelingbroers het glastrofees, geraamde sertifikate vir uitnemendheid in kuns asook ’n ontwerpers-kuns­sak van die direkteur van onderwys, Brian Schreuder, ontvang.
Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?