Shalom presteer by SA’s

Die 440kg-meisiestoutrekspan van Shalom Akademie wat ’n silwer medalje gewen het.

Die 440kg-meisiestoutrekspan van Shalom Akademie wat ’n silwer medalje gewen het.

Die 520kg-meisiestoutrekspan van die Sha-lom Akademie op Ladismith wat ’n silwer medalje losgetrek het by die SA Junior Tou-trekkampioenskap in Kimberley van verlede Donderdag tot Saterdag (22 tot 24 Maart).

Die 520kg-meisiestoutrekspan van die Shalom Akademie op Ladismith wat ’n silwer medalje losgetrek het by die SA Junior Toutrekkampioenskap in Kimberley van verlede Donderdag tot Saterdag (22 tot 24 Maart).

Die toutrekkers van Shalom Akademie van Ladismith het die Eden Distrik se naam hoog gehou by die SA Junior

Toutrekkampioenskap wat van verlede Donderdag tot Saterdag (22 tot 24 Maart) in Kimberley plaasgevind het.

Die skool het twee silwer en ’n brons medalje gewen en een van die skool se spanne het ’n vyfde plek behaal. Shalom Akademie se 440kg- en 520kg-spanne het silwer medaljes gewen en die gemengde 520 kg-span ’n brons medalje. Die 480kg-meisie-span was vyfde.

• Awie le Roux, Shalom Akademie se toutrekafrigter, was self ’n kranige toutrekker en het in sy jong dae die senior SA Toutrekspan verteenwoordig.

Maureen Niewoudt was die span se bestuurder by die afgelope SA’s.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?