Rugby: Langenhoven Gimnasium teen Argentinië

Johan Muller, vleuel van Langenhoven Gimnasium, word platgetrek met die bal tydens ’n taai rugbywedstryd Maandag (19 Maart) tussen sy skool se eerste span en die skolespan Liceo Mandoza van Argentinië. Gimmies se o.19A-span het met 27 - 24 gewen. Die wedstryd was deel van die Gimmies se voorbereiding vir die seisoen wat voorlê.       Foto: Ebenezer Titus

Johan Muller, vleuel van Langenhoven Gimnasium, word platgetrek met die bal tydens ’n taai rugbywedstryd Maandag (19 Maart) tussen sy skool se eerste span en die skolespan Liceo Mandoza van Argentinië. Gimmies se o.19A-span het met 27 – 24 gewen. Die wedstryd was deel van die Gimmies se voorbereiding vir die seisoen wat voorlê. Foto: Ebenezer Titus

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?