PSG Atletiekuitnodigingsbyeenkoms – Top drie plekke in hul temas – Laerskool Wesbank

Die leerders van die Laerskool Wesbank wat by die PSG Atletiekuitnodigingsbyeenkoms op 6 Februarie onder die top drie plekke in hul items was, is voor van links Chelsea Stuurman, Burger Fouche en Lian Verwey, middel van links Gerrit Janse van Rensburg, Lida Engelbrecht en Kari Griffioen; en agter van links Hanré Jubelius, Jeanie du Plessis en Duraan Janse v Rensburg. Elf skole het in spesifieke baanitems deelgeneem. Altesame 25 atlete van Wesbank het deelgeneem.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?