Môrester-leerders skitter in ekspo vir wetenskaplikes

Regs: Leerders van die Hoërskool Môrester op Oudtshoorn het op Vrydag, 12 Augustus, aan die  Eskom-streeksekspo vir jong wetenskaplikes deelgeneem. Altesaam vyf projekte is ingeskryf en drie daarvan het brons medaljes ontvang! Hier van agter staan Vensen Sabad en  Donna Plaatjies by Jean-Dillan McBean, Innocent Hougardt en Tuwan van Rooyen. Voor van links is Carlton Tolla, Joran Davids en Edgar Mobiley. Mobiley het met sy projek deurgedring om aan die nasionale ekspo in Johannesburg deel te neem.  Foto: Ilze-Mari Gründling

Log in with your credentials

Forgot your details?