Marsu op pad na SA’s!

Marsu Jordaan van PJ Badenhorst Primêr op Dysselsdorp was Saterdag by die Wes-Kaapse Laerskole-atletiekbyeenkoms die wenner van die hoogspring meisies o.13 met ’n hoogte van 1,48 meter. Die kampioenskap was ’n driehoekige byeenkoms van die topatlete van die WP, Boland en SWD. Marsu neem op 16 en 17 Maart aan die SA Junior Atletiek-kampioenskap in die Paarl deel.  Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?