Liebe haal SWD-span

Liebe Oosthuizen, leerder van Langenhoven Gimnasium, wat ingesluit is in die SWD o.14-tennis-span wat van 1 tot 4 April aan ’n interpro-vinsiale tennistoernooi in Pretoria gaan deelneem. Liebe het ook Saterdag aan ‘n tennistoernooi (Mini 2) op Cradock gaan deelneem en was die naaswenner.  (Foto verskaf.)

Liebe Oosthuizen, leerder van Langenhoven Gimnasium, wat ingesluit is in die SWD o.14-tennis-span wat van 1 tot 4 April aan ’n interpro-vinsiale tennistoernooi in Pretoria gaan deelneem. Liebe het ook Saterdag aan ‘n tennistoernooi (Mini 2) op Cradock gaan deelneem en was die naaswenner.
(Foto verskaf.)

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?