Leerling van Wesbank Primêr blink uit by die WP Danskampioenskap

Amber Saaiman van die Laerskool Wesbank het op Saterdag (28 Oktober) aan die WP Danskampi-oenskap in die Paarl deelgeneem en ’n eerste plek in Ballroom en tweede plek in Latin behaal.          Foto verskaf.

Log in with your credentials

Forgot your details?