Lede van Laerskool Wesbank wat deelgeneem het aan George-suid se skaaktoernooi

Altesame 80 leerders van Laerskool Wesbank. George, Blanco, Holy Cross en Glenwood het Saterdag, 28 Oktober, aan die Laerskool George-Suid se skaaktoernooi deelgeneem. Die lede van die Laerskool Wesbank se o.7- en o.9-span wat deelgeneem het is voor van links Callan du Plessis, Mathieu Solomons en Andreas Geyser; middel William Deck, Anke J van Rensburg, Francisca Deck en Jayden du Plessis; en agter Ebine Heunis, Beate Fullard, Ady Kitching en Lara Meyer. Lara was algeheel sesde.            Foto: Laerskool Wesbank

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?